Die Kalahari Avontuur

 

 

 

Twee jagters het besluit

om in die groot jagveld te gaan.

Maar om daarin te kom

moes  zy betyd opstaan.

 

Zy sukkel deur moeilik dorsland

en moes deur waterpanne kruip

waar in die hete somer

tsetsevlieg koors rondspuit

 

Daar loop skielik ‘n rooibok

Sy raak door geesdrif bekoor

Sy voorberei ammunisie

en volg die varse spoor

 

Na etlike kilometer

in die landskap ingelyf

merk sy bly die kudde

en hou gou stil en styf

 

Sy skouer haastig die wapen

en rig baie trefpresies

Maar oor die nabye safaripad

vlieg een jeep onder sandig vlies

 

Die drywer skreeu “Grüss Gott !”

en swaai die arm in die lug

De jagters word kwaai

want die wildebesie syn ontvlug

 

Dus langs die kant van die roete

Sy plaats een bord : “Attensie”

“Wie nog op safari kom

die moe nie toeter blaas nie !”

 

 

Aramis